|
Welkom by "Kinders: Die Handleiding" |
|
Written by Riaan
|
|
Welkom op die werf! - Welcome to the site!
LW! Die werf ondergaan tans herontwerp. Geniet gerus alles wat funksioneer, maar indien jy op iets afkom wat nie werk nie, loer gerus weer oor 'n paar dae in.
AFRIKAANS
Soos die titel dit duidelik stel is hierdie 'n werf wat handel oor die onderwerp: "die opvoeding van kinders", en dit vanuit 'n Bybelse perspektief. Soveelkeer het ek al mense hoor sê: "Ai, ek wens kinders het met 'n handleiding gekom!". Wel, hierdie werf poog om hulp te bied sover moontlik vir voornemende ouers, sowel as die ouers van kinders tussen die ouderdomme van 2 jaar tot 7 jaar. Die werf word meerendeels in Engels aangebied, bloot om ons internasionale gaste te akkomodeer, maar jy is welkom om vrae op die forum in Afrikaans te vra.
ENGLISH
As the title proclaims, this website deals with the subject of raising children. How many times have we heard someone say: "I wish children came with an instruction manual!". Well, this site attempts to clarify many of the unclear issues, and state some very "common-sense" facts which parents often "miss" in all the hustle and bustle of raising our children. All the information on this site is aimed at parents with children between the ages of 2 and 7, as well as parents-to-be. |
|
Last Updated on Thursday, 22 September 2011 18:50 |
|
Written by Riaan Eloff
|
Die volgende kursus vind plaas op 30 September 2011 om 18:00 in Pretoria, die adres word binne die volgende twee dae bevestig. Om die kursus by te woon:
- Maak 'n deposito in die rekening soos hieronder aangedui
- Gebruik as verwysing jou naam saam met jou geboortedatum. Geboortedatum in die formaat: jaar, maand, dag. As jou naam Riaan is, en jy is op 12 Desember 1969 gebore, sou die verwysing so lyk: Riaan19691212
- Faks of vonkpos die bewys van betaling na 086 626 5796 of
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
- Vul die vorm hieronder volledig in
- Daag op vir die kursus :-)
Koste van kursus:
Enkel persone: R149.00
Getroude paartjies: R199.00
LW.: Besprekings kannie gekanselleer word nie, en depositos is nie terugbetaalbaar nie. Besprekings is wel oordraagbaar na ander persone indien daar iets voorval wat verhoed dat jy die kursus kan bywoon. Kontak ons gerus in so 'n geval.
Rekeninginligting:
FNB tjektrekening in die naam van Riaan Eloff Rek no: 62281738553 Takkode: 252045
|
|
Last Updated on Thursday, 22 September 2011 18:07 |
|
|
Punishing Children (Part 3 of 4) |
|
Written by Riaan Eloff
|
|
When is punishment due, and when is it not due? In this article I continue on the subject of punishment, and define some guidelines as to when and when not. A child should NEVER, I repeat: NEVER be punished for making a mistake! |
|
Last Updated on Monday, 29 September 2008 19:02 |
|
Read more...
|
|
|
Punishing Children (Part 2 of 4) |
|
Written by Riaan
|
|
A continuation on the subject. I will attempt to add to this article on a weekly basis, so please keep a look-out for the next installation. In the previous article I merely touched on the subject, and briefly metnioned two opposing views. In this edition I wish to start sharing my opinion and experience on the subject. |
|
Last Updated on Monday, 29 September 2008 19:02 |
|
Read more...
|
|
|
|
|
<< Start < Prev 1 2 Next > End >>
|
|
Page 1 of 2 |